Latest news

  • NWK vier 110de bestaansjaar

    NWK vier 110de bestaansjaar

    Op 4 Mei 2019 het NWK sy 110de bestaansjaar gevier. Hierdie is nie net ‘n werklik merkwaardige prestasie siende dat meeste ondernemings se bestaanstydperk net sowat 25 jaar lank is nie, maar NWK is ook die oudste koöperasie in die land.

    Read more

  • Kom ons maak ons grond gesond

    Kom ons maak ons grond gesond

    Uiter die woord en dit wek ‘n potpourri van rou emosie. Hierdie debat, terwyl noodsaaklik, fokus tans net op ‘n enkele dimensie van grondhervorming, naamlik grondeienaarskap.

    Read more

  • Boetiekbier: Wanneer kuns en wetenskap trou

    Boetiekbier: Wanneer kuns en wetenskap trou

    Daar is ‘n rede hoekom boetiekbier in Suid-Afrika by die dag in gewildheid groei. Ja, dis makliker en ‘n bietjie goedkoper om by jou naaste drankwinkel in te stap en jou sespak uit die yskas te gaan haal. Maar as jy karakter in jou drank soek, is ‘n goeie boetiekbier - met die klem op goeie - die ware Jakob.

    Read more