Willem Agri NW se jongste president ooit

Posted in Latest News

Agri-Pulse – Setlagole - Willem De Chavonnes Vrugt is verlede maand tydens Agri NW se kongres verkies as die organisasie se nuwe president.
Dié boer van die Setlagole-omgewing, wat hoofsaaklik met beeste en varke boer, is een van die héél jongste manne wat al ooit die presidentstoel ingeneem het.
Lees meer in ons Oktober 2018 weergawe