Gaan die reën wegbly, of is verligting op pad?

Posted in Latest News

Agri-Pulse – Rustenburg – Eerste aan die word is Werner Kotzé, wat meen dat die lugdrukstelsel wat goeie reën vir die Kaap gebring het, dalk moeilikheid vir die Binneland inhou, aangesien dié stelsel steeds in plek is.

Dit verhoed, volgens hom, dat die normale somerpatrone van sterk hoogdrukstelsels wat suid om die land beweeg, voorkom. “Die weerstelsels en reën wat normaalweg oor die Binneland voorkom, is tans meer Oos verplaas en is die gevolg van frontale stelsels wat oor die land beweeg,” sê hy...

Lees meer in ons Oktober 2018 weergawe