Swier en grasie

Posted in Latest News

Agri-Pulse - Brits - Hierdie naweek, 12 en 13 Oktober 2018 is al die swier en grasie van die top saalperde in die land, terug in Brits, met die Noord Gauteng Saalperd Unie (SGSU) Streekskou wat by die Stokkiesdraai Equestrian Centre in Rutgersweg aangebied word. Met dié spoggeleentheid kom deelnemers meeding om te kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Saalperd-kampioenskappe wat in April 2019 in Bloemfontein aangebied word...  Lees meer in ons Oktober 2018 weergawe