Brusellose (Maltakoors)

Posted in Latest News

Agri-Pulse - Noordwes - Brusellose is ʼn hoogs aansteeklike bakteriese siekte van beeste, bokke, skape, varke, honde en wild wat ook mense aantas. Veeartse, dierehanteerders en abattoirpersoneel word veral blootgestel aan die besmetting en val derhalwe in die hoërisikogroep van persone wat die besmetting kan opdoen. Boonop kan enigiemand blootgestel word deur inname van rou besmette melk en melkprodukte.

Lees meer in ons Oktober 2018 weergawe