Die ABC van aartappelmoere

Posted in Latest News

Agri-Pulse - Die één gemeenskaplike faktor in moerkweekboerderye is die passie waarmee gekweek word, die aandag aan detail, die direkte en deurlopende betrokkenheid deur die kweker self - en bo alles, die noukeurigheid waarmee goeie praktyk beginsels vir die kweek van hoë gehalte aartappelmoere toegepas word.

Lees meer in ons November 2018 weergawe.