Soönotiese slenkdalkoors (‘Rift Valley Fever’)

Posted in Latest News

Slendalkoors – ʼn hemoragiese virussiekte onder skape, bokke, wild en beeste wat deur muskiete oorgedra word – hou ook ʼn groot gesondheidsgevaar vir mense in. Slenkdalkoors is ʼn aanmeldbare dieresiekte in Suid-Afrika kragtens die Wet op Dieresiektes, 1984 (Wet no. 35 van 1984).  Dit is egter nie ʼn beheerde siekte nie en derhalwe lê die volle verantwoordelikheid vir beheer in diere by die eienaar. Slegs gedurende ʼn uitbreking sal die staat armoedige diere-eienaars help met entstof om beheer te bewerkstellig...  Lees meer in ons November 2018 weergawe.