In vitro-bevrugting Heinrich se trots

Posted in Latest News

Agri-Pulse het gedurende Junie vir Heinrich Bruwer in die Vryburg / Ganyesa-omgewing gaan kuier. Hy vertel meer oor sy liefde vir Brahmane en die belangrikheid van hul genetika. Heinrich het sowat vyf jaar gelede die In vitro-bevrugtingstasie op Lovedale begin en sedertdien werk hy hard om die genetika van Brahmane na die beste van sy vermoƫ te verbeter. Hier kyk Zian Stols saam met Heinrich na die pragtige Brahmaan skenker koeie op die Bruwer-familieplaas, Grand View. Lees meer hieroor op bladsy 16.(Foto: Magda Stols)