Noord-Kaap se tafeldruif-kompetisie in die kollig!

Posted in Latest News

AGRIPULSE - UPINGTON: Die wenner van jaarlikse ORPA (Oranjerivier Produsente Alliansie) se Tafelduifkompetisie, Jacob Moswang van  Karsten Boerdery, Yarona 4A, Kanoneiland, is aan die begin van Februarie bekend gemaak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse April 2017 uitgawe.

Kliek HIER om ‘n kort video van dié artikel te sien.