Agri SA sê politieke leierskap beduiwel die ekonomie

Posted in Latest News

“South Africa has the means, the goodwill, the people and the resources to eliminate poverty and reduce inequality. But it will not happen unless we write this new story, a story of people, their relationships, their dreams and their hopes for a better tomorrow”.

AgriPulse - Die kabinetskommeling, soos gisteraand aangekondig, gaan nie net oor individue nie, maar meer oor die onderliggende boodskap wat uitgestuur word, veral ten opsigte van die ekonomie, sê Johannes Möller, President van Agri SA.

“Ons beskou hierdie stap wat mnr Zuma geneem het as ‘n miskenning van die ekonomie, onkundigheid ten opsigte van beleggervertroue en onverskilligheid oor die toekomstige besluite van die graderingsagentskappe”.

“Ons het beslis geen verdere onstuimigheid en onsekerheid nodig nie, ook nie wat die wisselkoers betref nie.” 

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse April 2017 uitgawe.