Kommandowurm knou sommige mielie-oeste in Rustenburg-streek

Posted in Latest News

AgriPulse - Groot mielie-oeste word van plek-tot-plek en streek-tot-streek in ons land verwag nadat uitstekende neerslae sedert Januarie vanjaar oor die grootste gedeeltes van die Noordwes-provinsie uitgesak het.

Skaars na die opwinding oor die goeie reën, het die skoknuus gekom dat SA-boere ‘n uitbreking van die gevreesde Herfs-kommandowurm moet verwag  - dié kommandowurm is hoofsaaklik van Amerikaanse oorsprong en het op een of ander manier in Suid-Afrika beland en landboukenners hoofbrekens gegee. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse April 2017 uitgawe.