Vergeet die mielies - wat van ons bye?

Posted in Latest News

AgriPulse - Daar moet waarskynlik groot onsekerheid onder Suid-Afrikaanse byeboere te midde van die tans-belowende mielie-oes wees dat sekere produkte van bekende handelsmerke wat deels daarop gemik is om peste en plae soos die gevreesde Kommandowurm te beheer, (en hopelik uit te wis), ingevolge die proses uiters nadelig vir byekorwe kan wees.  

Daar is aanvanklik met redelike  groot verligting aangekondig dat die kommandowurm-“plaag” redelik tot goed onder beheer is en dat die plaag in Noordwes beperk is tot sporasiese gevalle. Kyk byvoorbeeld na die goeie nuus wat die bekende vervaardiger Monsato onlangs aangekondig het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse April 2017 uitgawe.