Boeregeluk lê in reëndruppels

Posted in Latest News

AgriPulse - Vryburg – Met die milde neerslae wat reeds vir die seisoen geval het, kan boere in en om dié omgewing nie anders as om `n oorwinningskreet te gee nie! Tog is heelwat skade ook deur dié reënvalsyfers aangeteken word.

Stellalander het onlangs verskeie boere genader vir onderhoude. Hier is wat hul te sê gehad het. Die Mareetsane-omgewing word as 50/50 beskou wat die aanplant van gewasse soos mielies, grondbone en sonneblomme insluit. Beesboerderye word ook hier aangetref.

Dié omgewing het reeds vanaf 25 Desember verlede jaar, toe die reën begin val het, 550mm vir die seisoen aanteken.

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse April 2017 uitgawe.