Latest news

  • ‘n Oorsig van die 2018/2019 Rosyne-seisoen

    ‘n Oorsig van die 2018/2019 Rosyne-seisoen

    AGRIPULSE - GEMSBOK - UPINGTON: Die produksiegebied teen die Oranjerivier, veral die Oostelike areas, is die afgelope paar jare geaffekteer deur rypskade gedurende die maande van September, tot so laat as middel Oktober.

    Read more

  • Landbou kan binne een jaar die oplossing vir beurtkrag bied

    Landbou kan binne een jaar die oplossing vir beurtkrag bied

    AGRI-PULSE - NOORDWES - Agri SA se lede het die vermoë om elektrisiteit deur sonkragopwekking te verskaf, wat nodig is om toekomstige beurtkrag te voorkom. Daar is reeds 500 aansoeke vir sonkragopwekkingsaanlegte, wat die potensiaal het om 1 400 MW by te dra om druk op die kragnetwerk te verlig. Indien die administrasieprosesse gestroomlyn word, kan dié 500 aansoeke en ander uitgerol word.

    Read more

  • Kiwivrug – is dit die nuwe “groen goud”?

    Kiwivrug – is dit die nuwe “groen goud”?

    AGRIPULSE – NOORDWES – RUSTENBURG - Boere in die Noordwes-provinsie sal jou skeef aankyk as jy vra waar en wat die beste streke en die beste landboupraktyke vir die verbouing van die kiwi in die “platinaprovinsie” is.

    Read more