Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sidebar

18
Sat, Jul

  • Raisins SA se velddae bring waardevolle kennis na produksiegebiede

    AGRI-PULSE – UPINGTON - Raisins SA het onlangs vier suksesvolle velddae in die belangrikste produksiegebiede aangebied. Die geleenthede het produsente, tegniese adviseurs en bedryfvennote bymekaar gebring om praktiese uitdagings en oplossings in die wingerd te bespreek.

     
  • Wildbedryf-reuse span saam vir historiese ‘Tiende’ Platinum-veiling

    AGRI-PULSE - NOORDWES - Die Suid-Afrikaanse wildbedryf berei voor vir een van die mees betekenisvolle gebeurtenisse op die 2027-kalender.
    Twee van die land se mees prominente wildtelers, Bona Bona Wild en Piet du Toit Wildbedryf, het aangekondig dat hulle kragte saamsnoer om “Die Tiende Platinum Veiling” aan te bied. Hierdie geskiedkundige vennootskap, wat op 13 Maart 2027, plaasvind, merk die eerste keer dat dié twee bedryfsreuse as amptelike vennote optree.

     
  • Die geelwortelboom

    ’n Merkwaardige inheemse boom met ’n ryk medisinale erfenis

    Naas Grové

    AGRI-PULSE – RUSTENBURG - Onder die merkwaardige inheemse bome van Suider-Afrika is daar min wat so besonders — en so interessant — is soos Steganotaenia araliacea var. araliacea, beter bekend as die geelwortelboom of carrot tree.